Thursday, April 28, 2011

HARTSEER

Les Cornelissen se vrou het vandag afgesterf. Beroerte. Ek voel vir hom en sy gesin.

I AM BACK!

Dit voel goed om weer te werk. Werk nou vir myself. Met die die wilskrag en die genade van Bo kan dit net goed gaan!

Glo ek sal die werk by COKE kry. Sal lekker wees om iets nuuts te doen. Gaan sommer nou research doen oor wat van my verwag word.