Ek het momentum verloor. Ek weet wat om te doen, maar ek doen dit nie.
Hoekom straf ek myself deur nie die goed te doen wat ek weet ons almal se lewens sal verbeter nie?
Watter vrese hou my terug? Wat? Die vrees vir die verantwoordelike as ek suksesvol is, of dalk die vrees dat ek nie opgewasse sal wees om my situasie te kan beheer nie of dalk net die vrees dat ek nie kan nie? Ek fokken weet nie!
Ek glo as die verkoop van die erf kan deurgaan, selfs op R350 000,00 sal ek in die posisie wees om my skuld te kan betaal en dan vir my familie te sorg. - met die komissie wat ek die verkoopbedrag kan verdien.
Sal maar kyk hoe ek môre voel.