Ek het nou al die blog vir 'n jaar lank. En nog niks gedoen behalwe 'n paar foto's gelaai. Ek wil einde van 2009 R50 000 in kontant in my bankrekening hĂȘ - maar hoe? Volgens "the secret" natuurlik!
Moenie worry oor hoe nie net oor wat - actually moenie WORRY nie!
Ek kan nie wag nie.
Give thanx to the Lord for EVERYTHING - good or bad.

No comments:
Post a Comment