Wednesday, June 17, 2009

Maandag

Eintlik is dit Woensdag, maar ek was twee dae af. Ek voel meer positief maar ek moet vinnig geld in die hande kry voor ek huistoe gaan vanmiddag. Die baba het melk en nappies nodig. Weet nog nie hoe nie maar ek glo daar sal 'n uitweg kom.

No comments: