Thursday, June 18, 2009

A NEW DAY!

How to Get Lots of Money for Anything - Fast!

My feeling is: THIS CAN REALLY WORK! Ek trek nou by chapter 3 en kan nie wag om vanaand verder te gaan daarmee nie. Nogal harde werk om van jou limiting believes ontslae te raak.

Anyways dit gee my iets om uiteindelik 'n plan van aksie te vorm.

Onthou: net gedagtes/idees met gevoel sal in iets ontwikkel - goed of sleg.

Wednesday, June 17, 2009

Maandag

Eintlik is dit Woensdag, maar ek was twee dae af. Ek voel meer positief maar ek moet vinnig geld in die hande kry voor ek huistoe gaan vanmiddag. Die baba het melk en nappies nodig. Weet nog nie hoe nie maar ek glo daar sal 'n uitweg kom.

Friday, June 12, 2009

Werk

Ek wou sê ek "probeer". Wat ek geleer het van probeer is dat "probeer" niks beteken nie. Niks kan accomplish word net omdat jy "probeer" nie. Byboorbeeld: as jy "probeer" om jou arm op te lig kan jy nie. As jy jou arm oplig of wil oplig moet jy dit net doen. So, probeer het nog nooit enigiemand iets in die sak gebring nie.

Net soos " kan nie" is "probeer" ook deesdae 'n vloekwoord by my.

Fok probeer - JUST DO IT!!

'n Nuwe dag!

Ek het nou al die blog vir 'n jaar lank. En nog niks gedoen behalwe 'n paar foto's gelaai. Ek wil einde van 2009 R50 000 in kontant in my bankrekening hê - maar hoe? Volgens "the secret" natuurlik!

Moenie worry oor hoe nie net oor wat - actually moenie WORRY nie!

Ek kan nie wag nie.

Give thanx to the Lord for EVERYTHING - good or bad.